Ek wil net graag die “Poll-” funksie uittoets, en wonder al jare oor die volgende saak- dalk kan jy meer lig op die onderwerp gee met jou eerlike opinie! Kommentaar onder is ook welkom!
One thought on “‘n Baie belangrike vraag ten bate van die nasionale dier van Botswana.”
Nee, ek was nog nie by die donkie op Upington nie, maar wel by verskillende webblaaie waar Bileam se donkie orals ronddwaal. Ek wonder of ek nie eerder die webblaaie verkies nie??? 😆
Nee, ek was nog nie by die donkie op Upington nie, maar wel by verskillende webblaaie waar Bileam se donkie orals ronddwaal. Ek wonder of ek nie eerder die webblaaie verkies nie??? 😆