Wat het toe van die deurmekaar lessenaar geword?

Vra Maankind so pas vir my… Beter as dit kan ek hom nie maak nie…

8 thoughts on “Wat het toe van die deurmekaar lessenaar geword?

    • Ek kan nie help om so klein bietjie agterdogtifg te wees oor die outentiekheid van die twee foto’s nie…
      Maar knap gedaan, ek vertrou ‘n dominee sal my nie so openlik belieg en bedrieg nie..So het jy darem so halwe koeksister afgewerk….
      En gaan neem bietjie deel aan my uitdaging, terwyl ek nou werk uitdeel….

      • Haai Maankind! Ek belowe hulle is eg… rede: die Polisiekapelaan moet vanmiddag Grieks 1 hier by my skryf, ek help deur net ‘n eksaminator te wees. Hulle vraestelle, ek verstaan self niks meer daarvan nie… en dit het my regtig gevang dat die plek so lyk… Hy is al klaar weer op pad demonies besete toe. noudat die liewe PU vir CHO ons daggie so mooi kom opdonder het…

  1. Dit is Zoltan van die planeet Zzzzzzzzambooooooooooooki. Ons het hom ontvoer om allerhande walglike voortplantingsekspirimente op hom uit te toets… Op die oomblik probeer een van die Angelina Joliloids hom verlei… Hy steek egter viervoet vas… stuur nog inligting….

  2. 😆 En daar begin jy ontaard in ‘n gewone dominee…bwahahahaha
    Ek spot sommer.
    Ek sit nou weer en dink aan die gewone dominee ding…en wee jy, daar is nie ‘n antwoord nie. Miskien moet mens eerder na die teenkant kyk – wat is nie ‘n gewone dominee nie? En ek sou sê dis ‘n persoon opreg aan homself, en nie skynheilig nie.’n Persoon hou nie op om mens te wees sodra hy dominee word nie. Dit geld maar eintlik vir alle skynheilige suurknolle. Dis onnatuurlik om so te wees, en ‘n wetenskaplike feit. Gaan kyk maar, ek het nog nooit ‘n baba gesien wat met ‘n stok in die hol gebore is nie.

  3. Hartlik geluk met jou netjiese lessenaar. Ek hoop jy geniet dit, maar ek hoop die meeste vir jou dat dit gou weer JOU lessenaar sal word!!🙂 O gits? Of is dit eintlik hoe JOU lessenaar gewoonlik lyk???

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s