woordloos…

12 thoughts on “woordloos…

  1. Laat my dink aan die Laurika liedjie – daar is ‘n tyd van kom en ‘n tyd van gaan – was jy net ‘n bietjie, net ‘n bietjie lief vir my.

    Ons klou soms onnodig verbete vas aan wat was, skop die stomme dooie hond verbete in ‘n desperate poging om lewe in dit te dwing – In plaas van net laat gaan dat ‘n nuwe mooi ‘n plekkie kan kry.

  2. Dis donkie se vrou hier…… die rosies was met groot liefde gegee en met GROOT waardering ontvang, ek het hulle so lank as moontlik laat lewe ,maar toe ten ende laaste kon hulle nie meer nie en ek moes hulle … weggooi…! Dis maar al .

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s