Amelia Earhart- nog ‘n bietjie meer…

Amelia Earhart en haar Lockheed Electra
Foto: National Geographic

NAtional Geographic het ook  gisteraand so bietjie meer oor Amelia Earhart te sê gehad, met videoclips. Ek moes net hierdie pragtige foto met julle deel…

Amelia Earheart se Lockheed Vega op permanente uitstalling in die VSA se National Air & Space Museum
Foto: http://www.aerospaceweb.org/question/conspiracy/q0299.shtml

Nog ‘n lekker leesplek- waar hierdie foto gekry is- by die Smithsonian…
http://blog.nasm.si.edu/tag/amelia-earhart/

Hierdie Rooi Lockheed Vega wat in die Air & Space Museum staan, het Amelia gehelp met verskeie rekords- eerste vrou alleen oor die Atlantiese oseaan, eerste vlieënier van Hawaii na vasteland VSA oor die Stille Oseaan, eerste vrou van Ooskus na Weskus van die VSA…

Haar roete tydens haar verdwyning…

16 thoughts on “Amelia Earhart- nog ‘n bietjie meer…

      • Ek gaan bietjie Lodie de Jager se storie lees vanaand.

        Mense wat mens is inspireer my. Ernie Els (en ek is nie ‘n sportmens nie!!) wat vir 10jaar bly glo het in homself nadat almal hom as ‘n ‘has been’ afgeskryf het maak ek dat ek sommer wil trippel-dans van lekker met ‘n whoo-hoo vir effek.

        Ek is gaande vir underdog-stories. Daardie eenkant mense wat niemand in glo nie wat uit die as opstaan en stilweg hul stempel los. Dit inspireer my en gee my daardie binne-glimlag.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s