Ag jammer ek skeep julle so af!

Ons hou kerkbasaar op die 1e September.

Dit beteken dat daar ongeveer 10 beeste en 23 varke op ‘n manier in klein, higiëniese pakkies moet klim wat glad nie lyk soos lewendige troetelrige plaasdiertjies nie…. Die hele dag op my voete in die slaghuis maak dat ek doodmoeg in die aand in die huis instrompel.

Daar is ook baie krisisgevalle en mense met seer, en ek kom nie op die oomblik by almal uit soos wat ek graag wou nie.

Voorts moet ek Maandag my 5e begrafnis in 3 weke  se tyd hanteer.

Daar is net mooi tyd vir niks op die oomblik nie.

Jammer ek is so afwesig!

Dit sal weer beter gaan na 1 September…

5 thoughts on “Ag jammer ek skeep julle so af!

  1. Sterkte vir jou en ek stem saam met butternut. Jy het net 2 hande en 2 voete – hulle kan orals wees nie. Sterkte ook mt die begrafnis. Bid vir jou

  2. Ek sien al die opskrif in Rapport: “Dominee verdwyn voor kerkbasaar. Dieselfde aand by dinee van Operation Smile opgemerk, diep in gesprek met en bearbei aan `n klompie motorfietsryers.”

    Ons hou solank twee plekke eenkant by die dinee🙂

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s