Daar is ‘n tyd….

Met al die dinge die afgelope ruk, was julle waarskuwings seker baie geldig. Op die oomblik kan ek nie baie opbouende dinge dink en sê nie. Daarom is daar ook ‘n tyd om stil te bly. As dié fase verby is sal ek weer blog, dit maak geen sin om ander saam met my in die gat in te trek nie…

Advertisements

11 thoughts on “Daar is ‘n tyd….

  1. Dis soos jy sê, daar is ‘n tyd vir als. Die seisoen sal ook verbygaan, dan trek die wolke oop en die son skyn weer. Jy weet waar jy jou krag vandaan kry. Na waters waar rus is lei Hy jou, moenie toelaat dat Satan jou vreugde steel nie, al gaan dit rof. Sterkte.

  2. Daar is n tyd vir als se die wyse Prediker. Dit is nou tyd vir jou om stil te raak en op te hou probeer om almal te ‘please’. Dit is nou ook tyd vir ons almal, wat vir jou lief is, om vir jou te bid. Mag jy in die tyd wat voorle net soveel krag en vreugde kry soos wat ons uit jou blog kry. Sterkte.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s