Lekker in die Bos

 

Hierdie week, na die fees, het my dokter my afgeboek om ‘n tydjie af te vat sodat ek die griep kan oorwin en my gestel kan opbou.

Ek is diep dankbaar! Ek was van Dinsdag af op ‘n plek waar daar geen selfone en internetopvangs is nie. Dit het my baie goed gedoen…

Nou moet ons geestelik voorberei vir die  Noordelike Sinode se vergadering van Maandag tot Donderdag volgende week.  Ek gaan die Bos mis…

6 thoughts on “Lekker in die Bos

  1. Ons het mos nodig om somtyds bietjie op ons ‘pause’ – knoppie te druk…..en net af te skakel, en ek stem….geen beter plek as inni Bos nie….. 🙂

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s