Goeie genugtig- my vrou dreig my!

My vrou gaan vir die volgende 10 dae my selfoon konfiskeer.

Daarom, as julle my nie hier rond sien nie, ek is wel in goeie hande!

As die wêreld nou nie Vrydag eindig nie, is my wens vir elkeen van julle vrede en liefde in oorvloed in hierdie Kersfeesseisoen.

Baie dankie vir so baie goeie vriende wat ek hier in die blogwêreld gemaak het, en so baie van julle wat meer as blogvriende geword het- mag julle almal baie geseënd wees!

Tot heelwat later,

julle vriendelike Donkie!

5 thoughts on “Goeie genugtig- my vrou dreig my!

  1. Ek is so bly jou vrou neem beheer!! Mag julle as gesin n wonderlike geseende Christusfees he en mag 2013 (nee die wereld gaan nie Vry eindig nie) gevul wees met God se genade en liefde en seen. Geniet julle vakansie en kom veilig terug.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s