7 thoughts on “Die mooiste woorde waarmee jy hierdie week kan begin…”
In die begin was die Woord, en die Woord was by God, en die Woord was God. Hy was in die begin by God. Alle dinge het deur Hom ontstaan, en sonder Hom het nie een ding ontstaan wat ontstaan het nie. In Hom was lewe, en die lewe was die lig van die mense. En die lig skyn in die duisternis, en die duisternis het dit nie oorweldig nie.

Son, jou Grieks is baie goed!
Jy en Son is darem slim!
Padkos.
Inderdaad die mooiste woorde. Dankie Son vir die vertaling anders het ek bly wonder!
😉 Julle moet Google bedank!
Ruswoorde vir ‘n baie moeg siel vandag