Sonder woorde… alweer…

Woensdag 20 Februarie 2013 12h30 vir 12h45…

Advertisements

8 thoughts on “Sonder woorde… alweer…

  1. Jy mag maar stil wees vir nou. Maar die tyd dat jy op jou agter pote begin staan, die masker afhaal en se hoe jy voel moet vinnig kom. Weet net daar is baaaaie wat jou ondersteun en vir jou die ekstra myl sal loop. Sterkte. Dink en bid vir jou

  2. Môresê Bileam
    Miskien met die onbegrip van onbewuswees, maar tog wel net dit:
    Staan op vir waarin jy glo; luister met ‘n sif en neem net die koring met jou saam. Jy sal weet hoe belangrik hierdie vir jou is. Maar weet ook: partykeer gebeur dit wel dat wat vir jou dierbaar is, op ‘n brandstapel land. Sorg dan ten minste dat jou offer wel aanvaar word. Wanneer ‘n stroom te sterk word om teen te swem, trap water en dryf net, maar moenie sommer net uitklim nie.
    Reguit gestel: moenie toelaat dat jy half gemaak word nie. Dit is vir my as buitestaander duidelik dat die elektroniese informele bediening vir jou deel van jou roeping is. Instede daarvan om ander toe te laat om jou masker te ontrafel, af te ruk en te vertrap, is die antwoord dalk vir jou om hulle die guns te doen om hulle van hulle maskers te ontbloot sodat hulle die ware Lig kan sien.
    Sterkte, al ken Ding nie vir jou nie.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s