Sondag is Familietyd… Posted on Oktober 13, 2013 by Ewald Schmidt 10 Toe ek nou so terugry van die gemeente se jeugkamp af, moes ek net hard briek, en die kamera uitruk… Ja, op Sondae moet ‘n mens altyd tyd maak vir die familie! Rate this:Deel dit:FacebookTwitterLinkedInLike this:Like Loading... Related
Hier om die draai vanwaar huis noem is daar ‘n Donkie Sanctuary en elke keer as ek daar verby dreig ek om te stop vir ‘n kiekie vir jou. = ) Sondae is nie gemaak vir ‘n enkel ry spore trap nie Antwoord
Agge siestog. Dis n pragtige jong Biliampie! Ja, Sondag is beslis familie tyd!
Ja, hy is regtig mooi!
Te dierbaar!!!! Wens ek kon hom kry
In Botswana behoort ‘n mens sy boetie redelik goedkoop op te tel!
Ag ounooi! Ek hou van die nuwe stal, DonkieDoom. ‘n Week vol lekker vir jou en joune.
Dankie Griet, die vorige een het fotos net te klein gemaak…
Hier om die draai vanwaar huis noem is daar ‘n Donkie Sanctuary en elke keer as ek daar verby dreig ek om te stop vir ‘n kiekie vir jou. = )
Sondae is nie gemaak vir ‘n enkel ry spore trap nie
Dis so waar! Niemand is gemaak om alleen deur Sondae te worstel nie!
classic doom donkie classic……..
O, die donkie 🙂