wens die Donkie hy was ‘n volbloed resiesperd…
Baie dankie vir al my vriende wat deur die jaar hier ingeloer het! Baie dankie vir julle liefde en ondersteuning.
Mag 2014 ‘n baie beter jaar vir ons almal wees!
Seën vir jou en jou geliefdes…
Die Donkie…
En van ‘n ander Donkie seën wense vir jou en die familie, mag 2014 net gelukkig wees en vrede vir jou en die familie inhou.
Maar jy IS ‘n volbloed resiesperd! Ek hoor ‘n mens kan op die Camino vir jou ‘n donkie huur om jou sak te dra. Nou eonder ek of dit waar is, en hoe die donkie met sy donkie sal lyk?