Die regte gesindheid Posted on Julie 3, 2014 by The Rider 1 Ek stap eergister deur ons plaaslike Ouetehuis. Teen een van die woonstelletjies se muur sien ek hierdie bordjie… Ek dink hier woon baie gelukkige mense in hierdie plekkie! Rate this:Deel dit:FacebookTwitterLinkedInLike this:Like Loading... Related
Is dit nie great nie !! Hahaha – beslis krimpies wat die lewe embrace wat daar woon