Sondag is Familietyd…

Toe ek nou so terugry van die gemeente se jeugkamp af, moes ek net hard briek, en die kamera uitruk…

IMG_1016Ja, op Sondae moet ‘n mens altyd tyd maak vir die familie!

Advertisements