Die Dorsmasjien Posted on Desember 8, 2013 by The Rider 1 Op ons gesin se reis see toe het ons hierdie ou stoom dorsmasjien raakgeloop by ‘n vulstasie. Dit was sommer net lekker om so in die reën ‘n paar kiekies te neem voordat ons verder gery het…